Vertel ons jou Valentynstorie en wen ’n ete vir twee by La Dolce Vita!

EEN leser staan vandeesweek die kans om ’n ete vir twee ter waarde van R250 by La Dolce Vita te wen (drank uitgesluit en geldig vir drie maande). Al wat ons vra, is dat jy ons jou interessante, of snaakse of oulike of mooi Valentynstorie vertel. Die storie wat ons harte die warmste laat klop, wen die prys. E-pos (joenalis@hoorn. co.za), sms of whats­app (071 365 7978) of gee af by Die Hoorn se kantoor. Kompetisie sluit Maandag, 4 Februarie) om 17:00.

Log in with your credentials

Forgot your details?