Sneeuprentjies…

’n Protea die afgelope naweek op die ysige Swartberge buite Oudtshoorn toe sneeu ’n wit mantel oor dié berg getrek het en honderde mense na die Swartbergpas gelok het om te gaan “sneeu kyk”. Foto: Guido Griffin

Die Swartberge die naweek. Die foto bo is van Giraffe Walks en die foto onder deur Stephan Rossouw uit die Air Mercy Service (AMS)-helikopter geneem.

Log in with your credentials

Forgot your details?