Ons het kom stem!

Jonk en oud het gister stembus toe gegaan op Oudtshoorn. Hier by die Suid-Kaap Kollege-stemlokaal wys van links Anam Zonke, Die Hoorn se Christine Schoeman, Sesethu Cimani en Princess Malgas die swart merkies op hul duime. Foto: Schalk le Roux

Hier by die stemlokaal by die De Jager Sportstadion op Oudtshoorn is van links Hendrik en Martie Groenewald, en Vincent en Joan Bergh. Foto: Liesel le Roux

Log in with your credentials

Forgot your details?