Kry volgende week jou jaarkalender in Die Hoorn!

DIE HOORN se gewilde jaarlikse ka­lender en streekskaart van die Klein Karoo verskyn weer volgende week in Die Hoorn.
Die gewilde kalender pryk jaarliks op vele mure in huise en besighede in die streek, en so ook die streekskaart wat talle inwoners teen die muur opsit of in hul motors hou.

Die kalender en kaart sal ook in Die Hoorn van 13 Desember verskyn.

Dit maak dit vir lesers moontlik om ’n tweede eksemplaar te bekom sodat hulle ’n kalender asook ’n kaart van die Klein Karoo-streek vir 2019 beskikbaar het.

Log in with your credentials

Forgot your details?