Hier is Oudtshoorn se Idols 2018-wenners!


Almal praat oor die hoë gehalte van Oudtshoorn se Idols 2018-kompetisie wat die week oor drie dae – Dinsdag, Woensdag en Donderdag – beslis is. Vanjaar se talentvolle wenners is van links Bethean-Joy Bruiners (laerskole-afdeling), Kesia Swartz (hoërskole-afdeling), Anuschka Henning en Lesinda Stalmeester (gesamentlike wenners van die volwasse afdeling) by Juanita Barnard ( bestuurder Brian’s Grill) en Paul Amas (seremoniemeester). Die beoordelaars het gisteraand tydens die volwasse-afdeling lank beraadslaag en uiteindelik twee wenners in dié afdeling aangewys. Die prysgeld is die laerskole-afdeling is R3 000, hoërskole R7 000 en volwassenes R10 000 wat tussen die wenners gedeel word. Foto: Wyndham Ewerts

Log in with your credentials

Forgot your details?