Geseënde Kersfees en voorspoedige 2019!

Ons almal hier by die Hoorn wens al ons lesers ’n geseënde Kersfees en voorspoedige nuwe jaar toe.

Baie dankie aan ons lesers en adverteerders vir jul
ondersteuning vanjaar!

Dit bly vir ons ’n voorreg om met julle saam te werk.

Die Hoorn se kantoor sluit vandag (13 Desember 2018) vir ons jaarlikse vakansie.

Die Hoorn se personeel sal weer op 10 Januarie 2019 op kantoor wees.

Log in with your credentials

Forgot your details?