Eienaar gesoek

Die Oudtshoorn Polisie het die afgelope week op hierdie sweismasjien op die hoek van Olifantweg en Leeuweg op Oudtshoorn beslag gelê. Die polisie is op soek na die eie­naar hiervan. Enigiemand met inligting oor die masjien word versoek om sers Johnathan Stefaas te kontak by tel 044 203 9063 of andersins kontak te maak met die naaste polisiekantoor.

Log in with your credentials

Forgot your details?