Appelkoospluktyd

Dit is weer appelkoospluktyd op Calitzdorp, wanneer almal self in die dorp se boord appelkose pluk. Dié mooi argieffoto van Die Hoorn van Annette Raath met ’n mandjie appelkose is in 2008 geneem.

Log in with your credentials

Forgot your details?