Yaron en Bianca weer 1ste

Deur Garnett Wicomb
YARON Venter was Saterdag in ’n haastige 19 min 59 sek die eerste man oor die eindstreep van die Oudtshoorn Parkrun by Surval en Bianca van der Westhuizen (23:40) die eerste vrou. Sy was algeheel sesde.

Die 14-jarige Leo Stone (23:23) was die eerste junior.

Nog goeie tye is aangeteken deur Thys Jamneck (20:17), Shawn Col-lins (21:12), Patrick Peters (21:43), Christo Theart (23:10), Newald Groenewald (23:24), Andrew Stone (23:51), Fran Stone (24:23), Hans Lareman (24:23), Rozane Theart (24:52), Albertus Raubenheimer (26:21), Henry Carstens (26:37), Tarren Jullies (26: 52), Bart Saaiman (26: 58), Conrad Jullies (27:02), Georgie Stone (27:04), Dale Macintosh (27:58) en Matthys du Plessis (27:59).
Daar was 80 deelnemers.

Log in with your credentials

Forgot your details?