Wenners van die vierbalalliansie

Paul Stroebel (links), klubkaptein van die Oudtshoorn Gholfklub, en Albertus Kennedy, uitvoerende hoof van Krieket SWD (regs) by die wenners van Krieket SWD se gholfdag verlede Donderdag (25 April), van naaslinks Malcolm Manuel, Gerald Michaels, John Muller en Tinus Sederstroom. Die wenners het ’n wentelling van 109 punte in die vierbalalliansie gehad. Foto: Higgo Jacobs

Log in with your credentials

Forgot your details?