Wedvlugte vanaf Prieska: Night Drops, Lipstick wen

Night Drops het Saterdag die Oudtshoorn Duiwe­klub se Ope 1-wedvlug oor 438 km vanaf Prieska gewen, en Lipstick Hokke die Ope 2-wedvlug.

Volledige Ope 1-wedvluguitslae: Night Drops – 1, 2, 8, 12 en 16; W en S Thysse – 3, 7, 9, 10 en 15; en Lipstick Hokke – 4, 5, 6, 11, 13 en 14.

Volledige Ope 2-uitslae: Lipstick Hokke – 1, 2, 4, 5 en 20; Night Drops – 3, 6, 7, 8, 11, 15 en 19; en W en S Thysse- 9, 10, 12, 13, 14, 16, 17 en 18.

Log in with your credentials

Forgot your details?