Wedvlugte vanaf Hopetown:

Night Drops, Thysses se duiwe wen

Die twee wedvlugte van Oudtshoorn Duiweklub Saterdag vanaf Hopetown is gewen deur duiwe van Night Drops en Willie en Suyen Thysse.

Die uitslae van die Ope 1-wedvlug is: Night Drops – 1 en 18; Ockie en Abe – 2 en 8; Thysses – 3, 4, 6, 10, 11, 19 en 20; Lipstick Hokke – 5, 7, 9, 12, 13, 14, 16 en 17; en J en Z Hokke – 15.

Die uitsklae van die Ope 2-wedvlug is: Thysses – 1, 3, 4, 5, 11, 17, 18 en 20; Ockie en Abe – 2 en 16; Night Drops – 6, 13 en 19; Lipstick Hokke – 7, 8, 10, 12, 14 en 15; en J en Z Hokke: 9.

Van der Merwe maak skoonskip

Cobus van der Merwe van Klein Karoo Posduif-klub se wedvlugduiwe het Saterdag beide wedvlugte vanaf Hopetown gewen.

Uitslae van ope 1-wedvlug: Cobus van der Merwe – 1, 2, 4, 5, 6, 12, 13 en 14; George Erasmus – 3, 8 en 11; Dirk Greeff – 7, 9, 10, 15, 17 en 19; Otto Lofts – 16 en 18; en Hannes Smit – 20.

Uitslae van ope 2-wedvlug: Van der Merwe – 1, 2, 5, 6, 7, 16, 17, 18 en 19; Erasmus – 3, 8 en 15; Greeff – 4, 9, 11, 14 en 20; en Lofts – 10, 12 en 13.

Log in with your credentials

Forgot your details?