Vyf Katolieke skole ding mee met atletiek

Atlete van vyf Katolieke skole het verlede Donderdag in die De Jager Atletiekstadion op Oudtshoorn teen mekaar meegeding. Die skole is St Konrad, St Mary’s, Holy Cross, St Blaize en Sacred Heart. Foto’s: Ebenezer Titus

Log in with your credentials

Forgot your details?