Vroueveldwedloopatleet van die Jaar en die vrouewenner: sub-veterane (35-39 jaar) aangewys

Anel van Wyk, veld- en padatleet van Oudts-hoorn, wat Saterdagaand op George deur die Nedbank Atletiekklub vereer is vir haar presta-sies gedurende 2017. Sy is aangewys as die Vroueveldwedloopatleet van die Jaar en die vrouewenner: sub-veterane (35-39 jaar). Sy is ook met ’n medalje vereer vir haar tweede plek onder Nedbank se vroue-atlete in verlede jaar se Twee Oseane Marathon. Anel mis vanjaar se Twee Oseane Marathon as gevolg van ’n besering (stresfaktuur) wat volgens haar maande neem om te herstel. Sy hoop om teen die middel van April weer op die pad te wees, sê sy.  Foto: Higgo Jacobs

Log in with your credentials

Forgot your details?