Veerpyltjies

Eden Interdistrikte se vroueveerpylspan het by die SA Veerpylkampioenskap van Maandag tot Vrydag, 10 tot 14 Julie, in Durban ’n sil­wer- medalje gewen. Die span is van links Maré Pitzer (George), Bella Brown (Oudtshoorn), Annalize Nel (Ladysmith), Natasha Lerm (Oudts-hoorn) en Carol Steyn (Oudtshoorn). Steyn is die spanbestuurder.

Eden Interdistrikte se vroueveerpylspan het by die SA Veerpylkampioenskap van Maandag tot Vrydag, 10 tot 14 Julie, in Durban ’n sil­wer- medalje gewen. Die span is van links Maré Pitzer (George), Bella Brown (Oudtshoorn), Annalize Nel (Ladysmith), Natasha Lerm (Oudtshoorn) en Carol Steyn (Oudtshoorn). Steyn is die spanbestuurder.

Die Oudtshoorn Assosiasieveerpylspan, bestaande uit klubs van die Groter Oudtshoorn, Calitzdorp en Ladysmith, het by die SA Kampioenskap ook ’n silwermedalje gewen. Die span is van links Carol Steyn (Oudtshoorn, bestuurder), Bella Brown (Oudtshoorn), Iris van Zyl (Ca­litzdorp), Natasha Lerm (Oudtshoorn) en Annalize Nel (Ladismith).

Be the first to comment on "Veerpyltjies"

Leave a comment

Your email address will not be published.

*