Twee Oudtshoorn Karatekas presteer by die Suid-Afrikaanse Karatetoernooi

Twee karatekas van die Jikkia-Do-karateklub het medaljes ingepalm by die Suid-Afrikaanse Karatetoernooi op Saterdag, 14 Julie, in Kaapstad. Hulle is Sue- Alice Gysman (links), wat ’n bronsmedalje vir meisies 12-13 jaar oud gewen het, en Deatania de Laan wat ’n silwermedalje vir juniors onder 55 kg gewen het. Foto: Wyndham Ewerts

Log in with your credentials

Forgot your details?