Twee Laerskool Wesbank leerders neem deel aan interdistrikte nelbaltoernooi

Arné Janse van Rensburg en Jeanie du Ples-sis van die Laerskool Wesbank wat as lede van die Eden-netbalspan van 12 tot 14 Julie aan die interdistrikte netbaltoernooi op Wel-lington deelgeneem het en elkeen ’n brons medalje ontvang het nadat die Eden-span derde in die toernooi geëindig het.

Log in with your credentials

Forgot your details?