SWD Krieket toekennings

Zenobia Nel ontvang die Simon Swigelaar Wisseltrofee van Simon Swigelaar, lewenslange ere-president van SWD Krieket, tydens die unie se jaarlikse toekenningsonthaal wat by De Opstal buite Oudtshoorn plaasgevind het. Nel is in diens van SWD Krieket sedert die opening van die unie se kantoor op die Rec in Oktober 2004. By hulle is Albertus Kennedy, hoofuitvoerende beampte van SWD Krieket).

Dillan Nuys van die Union Stars Krieket­klub wat die trofee vir Speler van die Seisoen in die SWD Premierliga by die toe- kenningsaand ontvang het.

Elridge Booysen (links) ontvang die trofee as afrigter van die SWD RPC/Hub-span, wat die SWD Verteenwoordigende Provinsiale Span van die Jaar was, van Rudy Claassen, voorsitter van SWD Krieket se raad van direkteure.
(Foto’s verskaf.)

Log in with your credentials

Forgot your details?