Spring Roses se A-span klop Harlequins

Denzil Belelie, stut van Spring Roses se A-span wat twee drieë gedruk het in sy span se oorwinning Saterdag op die Bridgton Sportgronde teen Harlequins. Die telling was 19-17. Benewens Belelie het Heinie Erasmus (slot) ook ’n drie gedruk. Roberto Botha het met 2 doelskoppe geslaag. Spring Roses B het met 24-20 gewen. Foto: Ebenezer Titus

Log in with your credentials

Forgot your details?