Ses swemmers van Freda Barnard Swemskool neem deel aan 37ste swemgala

Die ses swemmers van die Freda Bar-nard Swemskool wat aan die 37ste Freda Barnard Uitnodiging-swemgala deelgeneem het, is van links Ninke Griffioen (persoonlike tye verbeter, SA vlak 2-tyd behaal), Kari Griffioen (persoonlike tye verbeter en swem SA vlak 2- tyd bereik), Jada ­Coetzee (10 goud, 3 silwer en 2 brons medaljes vir vryslag, rugslag, individuele wisselslag, borsslag, vlinderslag sowel as aflos en in Wes-Kaapse skolespan opgeneem vir SA Skolekampioenskap in Johannesburg in Desember), Jancke Potgieter (persoonlike tye verbeter, SA vlak 2-tyd behaal); Anlize Vermeulen 2 goud, 5 silwer, 1 brons medaljes in borsslag, vryslag, rugslag en individuele wisselslag), Christiaan van Biljon (persoonlike tye verbeter en SA vlak 1-tyd behaal) en Delia van Biljon (afrigter).

Log in with your credentials

Forgot your details?