SAPU-span van Oudtshoorn Muurbalklub wen vanjaar se somerliga

Die SAPU-span van die Oudtshoorn Muurbalklub wat vanjaar se somerliga gewen het, is voor Charlotte Bothma (links) en Antoinette Grobler, agter van links Eben Gendenhuys, Louis Nel en Freek de Lange, en inlas Pieter Grimbeeck. Die liga het vroeg Februarie begin en die eindronde het Donderdag, 14 Maart, plaasgevind. die span van WebWorX was tweede, Saaykie derde en Black Swan vierde.

Log in with your credentials

Forgot your details?