Pretloop vir veiligheid

NEDBANK bied sy jaarlikse Veiligheidsbewusma­­kingspretloop oor 5 km op Woensdag, 7 November, vanaf 18:00 aan. Die pretloop is ook ter nagedagtenis aan Sanet Wentzel.

Dit begin op die hoek van St Johnstraat en Jan van Riebeeckweg. Deelname is gratis en gelukkige prystrekkings gaan gehou word.

Vir navrae kan Lampies Lamprecht gekontak word by 072 601 8189.

Log in with your credentials

Forgot your details?