Potspelwenners van dubbelspotspelwedstryd

Pieter Janse van Vuuren (naasregs) en DR de Wet (agter) van die SANW Potspelklub was die wenners van die eerste dubbelspotspelwedstryd wat Saterdag, 16 September, deur die Wicit Sports Pub Potspelklub aangebied is. Hulle het hul klubmaats, Goliath Nixton (regs) en Marius Booysen (derde van regs), in die eindstryd geklop. Van links by hulle is Alex Manuel, Ricardo Danielle, Jason Swartbooi en Frank Olislager.         Foto: Garnett WIcomb

Log in with your credentials

Forgot your details?