Picasso gekies vir Wes-Kaapse basketbalspan

Picasso Louw, basketbalspeler van Bridgton Senior Sekondêr, in aksie tydens die Erfenisdagsportfees in Pacaltsdorp vir Bridgton Basketbalklub (BBC) teen Rim Dreams van Knysna. Dit was ’n rondomtalie-3-teen-3-toernooi waaraan vyf spanne deelgeneem het. BBC het al sy wedstryde gewen. Picasso is onlangs vir die Wes-Kaapse basketbalspan gekies. Foto: Ebenezer Titus

Log in with your credentials

Forgot your details?