Oudtshoorn Rugbyklub se A-span klop Willowmore

William Viljoen, senter van die Oudtshoorn Rugbyklub se A-span, op pad om te gaan druk tydens die span se wedstryd Saterdagmiddag op die Oudtshoorn Sportgronde (Rec) teen Willowmore. Oudtshoorn het die wed-stryd met 24-22 gewen.