Oudtshoorn Rolbalklub uitspeelwedstryde kampioene

Oudtshoorn Rolbalklub se uitspeelwedstryde om te bepaal wie die senior mans- en dames enkelspelkampioene is, het die afgelope twee Saterdae plaasgevind. Danie Bosman (regs) is as die senior mans-enkelspelkampioen gekroon en Helena Wagener as die dames- enkelspelkampioen.     (Foto verskaf.)

Log in with your credentials

Forgot your details?