Oudtshoorn Rolbalklub uitblinkers

Jan van Niekerk wat Oudtshoorn Rolbalklub se senior mans-kampioen vir 2019 is. Hy het Vrydag in ’n taai eindstryd vir Bill Scheepers met 21-15 geklop.

Gellie Geldenhuys van die Oudtshoorn Rolbalklub wat die na-week die 100ste keer vir die Eden-streek gerol het. Hy het as lid van die Eden Ope-span aan Rolbal Suid-Afrika se jaarlikse in- terdistriktetoernooi in Gauteng deelgeneem.