Oudtshoorn Rolbalklub se mansparekampioene vir 2019

Johan Fernout (links) en Hennie van Greunen is die Oudtshoorn Rolbalklub se manspare-kampioen vir 2019. Hulle het Saterdag in ’n taai eindstryd die huidige mansparekampioene van die Eden Dristrik, Rudie Venter en Marthinus (Gellie) Geldenhuys, gewen.