Oudtshoorn Rolbalklub se mansdriespelkampioene vir 2019

Oudtshoorn Rolbalklub se mansdriespelkampioene vir 2019 is van links Wayne Ridden (skipper), Chris Pietersen en Jerome Bezuidenhout. Hulle het Saterdag die naaswenners, Soon Potgieter (skipper), Jan van Niekerk en Willem Rooi, in die eindstryd met 30-10 geklop. (Foto verskaf.)