Oudtshoorn Rolbalklub se Mansdriespelkampioene vir 2018

Oudtshoorn Rolbalklub se mans driespelkampioene vir 2018 is van links Willem Rooi,  Rudi Venter (skipper) en Gideon Vollie van Vollenstee. Hulle het die naaswenners, Johan Fernhout, Aubrey Christie en Hennie van Greu- nen, in ’n taai eindstryd met 17-13 geklop.

Log in with your credentials

Forgot your details?