Oudtshoorn Rolbalklub se mans- en vroue enkel novice-kampioene

Jerome Bezuidenhout is Oudtshoorn Rolbalklub se mans enkel novice-kampioen vir 2018. Hy het in die eindstryd met Graeme Bawdin afgereken.

Christa Hanekom is Oudtshoorn Rolbalklub se vroue-enkel novice-kampioen vir 2018. Sy het dié gesogte trofee ondanks sterk teenstand ingepalm.

Log in with your credentials

Forgot your details?