Oudtshoorn Gholfklub spog met mooi vetplanttuin

Die Oudtshoorn Gholfklub spog tans met die mooiste vetplanttuin ten spyte van die knellende droogte. Dit is te danke aan ’n paar van die klub lede se vroue wat ’n aantal jare gelede die inisiatief geneem het om die uitsig vanaf die eerste putjie in ’n ware lushof te omskep.  Foto: Higgo Jacobs

Log in with your credentials

Forgot your details?