Oudtshoorn Gholfklub se maandelike vleisgholfdag wenners

Louis Willeman (links) wat Saterdag met 43 punte die Oudts-hoorn Gholfklub se maande- likse vleisgholfdag gewen het. By hom is Garth Matthews, naaswenner met 40 punte. Hulle is gevolg deur George Fourie (39), Leon Gouws (38), en Desmond Malgas (38). Pieter du Plessis en Marieke Broodryk het die boerpot gedeel. Foto: Higgo Jacobs

Log in with your credentials

Forgot your details?