Oudtshoorn Fietsryklub prysuitdeling

Yolandé de Villiers (links), ontvang die Oudtshoorn Fietsryklub se trofee vir Beste Fietsryprestasie van die Jaar van Sonja Schultz, sekretaresse van klub, tydens die klub se prysuitdeling op Vrydagaand, 30 November.

Errol Pretorius (regs) wat as die Oudtshoorn Fietsryklub se Sportman van die Jaar in die ouderdomsgroep 60+ aangewys is. Hier is hy saam met Mike Lombard, voorsitter van die fiets­ryklub. Pretorius is ook die bergfietskampioen van die klub.

Julian Bunge, die Oudtshoorn Fietsryklub se Junior Sportman van die Jaar.

Charlissa Schultz, die Oudtshoorn Fietsryklub se Junior Sport-vrou van die Jaar.

Braam Wanneburg wat die prys ontvang het vir Beste Vorde-ring: Mans.

Anita Wheeler, wat die prys ontvang het vir die Beste Vordering: Vrou.

Log in with your credentials

Forgot your details?