o.13-krieketweek van Krieket SA weer hier

KRIEKET SUID-AFRIKA se nasionale o.13-krieketweek vind van Maandag tot Vrydag, 11 tot 15 Desember, weer op Oudtshoorn plaas.

SWD Krieket speel gasheer vir die toernooi wat deur Momentum geborg word.

SWD Krieket het die toernooi ook in 2006 aangebied en was onlangs gasheer vir Krieket Suid-Afrika se o.15- en o.19-vrouetoernooie.

Log in with your credentials

Forgot your details?