Marydale-wedvlugte:

Lipstick Hokke en Thysses se duiwe wen

Lipstick Hokke en Willie en Suyen Thysse se duiwe het Saterdag voor gevlieg in die wedvlugte vanaf Marydale oor ’n afstand van 460 km.

Die volledige uitslae is: Lipstick Hokke – 1, 2, 10, 12, 16 en 18; Night Drops – 3, 15 en 20; Thysses – 4, 5, 7, 9 en 14; Ockie en Abe – 6, 8,13 en 17; en Kobus Barkhuizen – 11 en 19.

Jaaroudduiwe: Thysses – 1, 2, 3, 6, 17 en 19; Night Drops – 4, 7, 9, 11, 12 en 13; Ockie en Abe – 5 en 8; Lipstick Hok-ke – 10, 14, 16 en 18; en Barkhuizen – 15.

Otto Lofts en Dirk Greeff se duiwe wen

Otto Lofts en Dirk Greeff se duiwe het Saterdag onderskeidelik die Klein Karoo Posduifklub se ope-wedvlug en wedvlug vir jaaroudduiwe vanaf Marydale gewen.

Die volledige uitslae in die ope-afde-ling was: Lofts – 1, 9 en 10; Greeff – 2, 3, 7 en 11; George Erasmus – 4; en Cobus van der Merwe – 5, 6 en 8.

Jaaroudduifuitslae: Greeff – 1, 7, 11 en 15; Van der Merwe – 2, 8, 9, 12, 16 en 17; Lofts – 4, 6 en 18; George Erasmus – 5 en 10; en Hannes Smit – 3, 13 en 14.