Laerskool van Reede se vrouespan wen Oudtshoorn Rolbalklub se sakeliga wen na ses weke

Die Laerskool van Reede se vrouespan het Woensdagaand (13 Maart 2019) geskiedenis gemaak toe hulle die Oudtshoorn Rolbalklub se Sakeliga ná ses weke gewen het. Hulle is die eerste vrouespan wat dié gewilde liga wen. Dis span is agter van links Carina Fourie, Johnny Bischoff, Adele Cronje en Annette Keulder. Voor hurk Tea Terblanche. Foto: Higgo Jacobs

Log in with your credentials

Forgot your details?