Kom draf of stap vir veiligheid

Die Nedbank Atletiekklub bied sy jaarlikse wedloop vir ­veiligheidsbewusmaking ter nagedagtenis aan Sanet Wentzel op Donderdag, 7 November 2019, aan.

Sanet is 10 jaar gelede oorlede terwyl sy op ’n Saterdagoggend op die grottepad gedraf het en deur ’n motor getref is.

Datum en tyd: Donderdag, 7 November, om 17:30.
Plek: Hv St Johnstraat en Jan van Riebeeckweg
Afstand: 3 km en 5 km Stap of Draf

Gratis deelname!

Log in with your credentials

Forgot your details?