Kolleges van Suid-Kaap speel teen mekaar rugby op Oudtshoorn Sportgronde

Die kampusse van die Suid-Kaap Kollege op Beaufort-Wes, Oudts-hoorn, Mosselbaai en George het Donderdag, 15 Augustus, op die Oudtshoorn Sportgronde (Rec) teen mekaar rugby gespeel om ’n gemeenskaplike Suid-Kaap Kollegerugbyspan saam te stel vir ’n rugbytoernooi op Saterdag, 31 Augustus, op Outeniqua Park op George waaraan vyf ander kolleges in die Wes-Kaap gaan deelneem. Foto: Ebenezer Titus

Log in with your credentials

Forgot your details?