Jonges wys slag op die rolbalbaan

Twintig spanne vanoor die Suid-Kaap, onder wie twee spanne van Oudtshoorn, het Saterdag en Sondag, 23 en 24 Ju-nie, aan die Rolbal Jeugtoernooi op die bane van die Oudtshoorn Rolbalklub deelgeneem. Die toernooi was deel van die Oudtshoorn Sportfees. Die o.15- en o.20-span van George het hul ouderdomsgroep  gewen. Daar sal in September ’n soortgelyke toernooi gehou word waaraan 192 leerders gaan deelneem.  Op die foto links maak een van die deelnemers gereed om die bal te rol.  Foto links: Angelique Erasmus

Twintig spanne vanoor die Suid-Kaap, onder wie twee spanne van Oudtshoorn, het Saterdag en Sondag, 23 en 24 Junie, aan die Rolbal Jeugtoernooi op die bane van die Oudtshoorn Rolbalklub deelgeneem. Die toernooi was deel van die Oudtshoorn Sportfees. Die o.15- en o.20-span van George het hul ouderdomsgroep gewen. Daar sal in September ’n soortgelyke toernooi gehou word waaraan 192 leerders gaan deelneem.  Op die foto links maak een van die deelnemers gereed om die bal te rol.
Foto onder: Angelique Erasmus

12 Rolbal

Log in with your credentials

Forgot your details?