Interim bestuur van Eden Driekampfederasie

Die interim bestuur van die Eden Driekampfederasie wat op Woensdag, 7 Junie, gestig is, is van links  JC Visser, Dave der Walt van die Eden Sportraad, Gerhard Liebenberg, Franna Vorster, Hanno Maritz, interim voorsitter, Johann du Preez en Sas du Plessis. Saskia Rademacher-Harris was afwesig met neem van foto. Belangstellendes wat aan die driekamp, bestaande uit fietsry, swem en draf, wil deelneem of betrokke raak, kan Liebenberg kontak by gerhard@glprok.co.za of Maritz by 076 730 3225 / hmaritz71@gmail.com.

Be the first to comment on "Interim bestuur van Eden Driekampfederasie"

Leave a comment

Your email address will not be published.

*