Greeff-duiwe verhang bordjies

Dirk Greeff van die Klein Karoo Posduifklub se wedvlugduiwe het Saterdag albei vlugte vanaf Prieska oor 438 km gewen.

Volledige Ope 1-wedvluguitslae: Dirk Greeff – 1, 5, 9, 11, 12 en 17; Tobie Ellis – 2, 3, 4, 7, 10 en 15; George Erasmus – 6 en 20; en Cobus van der Merwe – 8, 13, 14, 16, 18 en 19.

Volledige Ope 2-uitslae: Greeff- 1, 5, 6, 12, 13 en 20; Erasmus – 2, 15, 17, 18 en 19; Ellis – 3, 4, 7, 8 en 11; en Van der Merwe – 9, 10, 14 en 16.

Log in with your credentials

Forgot your details?