Gholfklub kroon kampioene vir 2017!

Llewellyn Rheeder (naasregs) het Maandag, 1 Mei, op Werkersdag hard gewerk om as die Oudtshoorn Gholfklub se ope-kampioen vir 2017 gekroon te word. Rheeder het die klubkampioenskap, ’n houespel, Maandag gewen met ’n telling van 147 houe oor 36 putjies. Saam met hom is van links Winston Coerecius (president), Higgo Jacobs, wenner van die senior-afdeling spelers, Ronel Huysamen, vrouekampioen, en Kobus Griebenouw, wenner van afd B. Jacobs het 84 / 18 putjies geslaan, Huysamen 174 / 36 en Griebenouw 170 / 36.     Foto: Louis Fourie jr

Log in with your credentials

Forgot your details?