Eden Rolbal

Gellie Geldenhuys (links) en Rudi Venter (skipper) van die Oudtshoorn Rolbal-klub het Saterdag op George die Eden- mansparetoernooi gewen. Albei is lede van die Eden-span en kom in aanmerking vir die Eden-span wat aan die nasio-nale interdistriktoernooi gaan deelneem. Geldenhuys het vanjaar vir Eden se A-span gespeel en Rudi was die skipper van die B-span wat goud verwerf het.

Log in with your credentials

Forgot your details?