Die Rugby Legends, eregaste by Bridgton Sportgronde

Die Rugby Legends, oud-spelers van van die SWD, SARU en die Rugby Federasie, was eregaste by die wedstryd Sondag op die Bridgton Sportgronde tussen die SWD en WP. Hulle is van links Machael Barnard, Merwin Plaatjies, Edgar Sijeur, Lester le Roux, Danie Murray (sameroeper), Gerald Smit, Johnny Claasen, Winston Coerecius, Edwin van Staden en Phillip Wagenaar. Voor is Kabous Dean en Winstra Swart.

Log in with your credentials

Forgot your details?