Die Kanniedode se jaarlikse vierstokke-gholfdag wenners

Chris Serfontein (middel) het Maandag die Kanniedode (senior- en afgetrede gholfspelers op Oudtshoorn) se jaarlikse vierstokke-gholfdag gewen. Elke speler word toegelaat om net vier stokke van sy keuse in die gholfsak te hê. Serfontein het 37 punte behaal. By hom is Coenie Coetzee (regs), verlede jaar se wenner, en Johan Coetzee, sameroeper van die Kanniedode.  Foto: Higgo Jacobs

Log in with your credentials

Forgot your details?