Dansers klein maar getryn

Klein maar getryn! Die jong dansers dans dat dit klap tydens die Wes-Kaapse Danssport- en Baldans Nasionale Proewe wat Vrydag en Saterdag in die sportsaal van die De Jager Sportkompleks plaasgevind het. Die juniors het Vrydag gedans en die seniors Saterdag.
Foto’s: Higgo Jacobs

Log in with your credentials

Forgot your details?