Collegians Rugbyklub van Oudtshoorn se A-span klop Prins Albert se Willings Hearts

Die A-span van Collegians Rugbyklub van Oudtshoorn wat Saterdag op die Oudtshoorn Sportgronde vir Willing Hearts van Prins Albert met 37-32 geklop het in ’n SWD Presidentsligawedstryd. ’n Verslag oor die wedstryd verskyn op bladsy 11. Foto: Ebenezer Titus

Log in with your credentials

Forgot your details?