Collegians ontvang rugbytruie

By die oorhandiging Maandagaand van Collegians se nuwe rugbytruie, wat deur Marlow Saptouw geborg word, is voor van links Desiré Byl (tesourier) en Trechelle April (hulp-tesourier), en agter Ronald Lucas (voorsitter), Julian Fielies (sekretaris), Michael Jonkers (kaptein), Andrew Kampher (addisionele lid) en Marius Mei (hoofafrigter). Seppie Ekstraal, afrigter van die A-span, was afwesig toe die foto geneem is. Foto: Higgo Jacobs

Log in with your credentials

Forgot your details?