Cobus Van der Merwe wen vlugte vanaf Prieska

DIE wedvlugduiwe van Cobus van der Merwe het Saterdag die Klein Karoo Posduifklub se wedvlugte oor 435 km vanaf Prieska oorheers.

Uitslae – ope-afdeling: Van der Merwe – 1, 2, 3, 5, 8, 9 en 11; George Erasmus – 4, 6, 10, 12 en 17; en Dirk Greeff – 7, 13, 14, 15 en 16.

Uitslae – jaaroudduiwe: Van der Merwe – 1, 6, 8, 9, 10, 11 en 12; Erasmus – 2, 4 en 13; Greeff – 3 en 5; en Hannes Smit – 7.